• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

was is my se plekkie

Started by Naas, July 24, 2015, 01:55:16 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Ek soek my plekke maar kry nie die oprit nie. Is ek die enigste een wie se GPS nie werk nie. Almal se plekkies het van my for7m verdwyn.
p
PM war's my plekke.  :dontknow:  :icon_scratch:  :crybaby2:


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

HuH?? Laat ek gou gaan loer of ek jouse plekkie van diekant af kan opspoor  :icon_scratch:

Meraai vannie Baai


Naas

Dis nie REG VER DIG nie. Almal kan my plekke sien en ek kan hom nie eers met 'n spieël bykom nie.
:icon_scratch:  Is dit dalk ouderdom?

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Laat my dink aan die uitdrukking wat Fikkels se vrou gister gebruik toe sy vertel hoe 'dig' is haar dokter. Mens kan hom glo met 'n skoenveter blinddoek  :angel4:

PM

Is jy reg Naas?  Het jy jou plekkie gevind?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nee. Ek sien nie daai childboard nie. As ek daar wil wees search ek "Naas se plek"



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dit is baie vreemd, want ek sien dit duidelik.  ???
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Moenie komkommer nie. Ek weet darem waar om te soek


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.