• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wil jy weet of wil jy nie?

Started by PM, April 13, 2014, 09:32:06 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Indien jy gediagnoseer sou word met 'n terminale siekte, sou jy wou weet of nie en hoekom?
Sou jy wou hĂȘ jou familie en vriende moet dit weet of nie en hoekom?
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Natuurlik wil ek weet!!
After all is ek die een wat in 'n oorlog is met die monster.  Ek sal veg vir 'n vale en die ding besweer, dis 'n feit. :violent1:
Ja, dis belangrik dat jy as sieke 'n ordentlike ondersteunings-netwerk het.  Jy gaan baie gebede, liefde en hulp nodig he.
elle