• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Mosambiek 2015 #1

Started by AB, May 26, 2015, 04:16:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ek het 18 April na Inhambane gevlieg en by Guinjata gaan kuier en duik. Dit was heerlik verby. hier volg paar duik fotos. Sal later nog ander omgewing fotos ook laai.
Guinjatabaai het baie mooi riwwe. Die 18 scuba duike en die 1 snorkel duik was beslis die moeite en geld werd. Die fotos is nie in volgorde nie maar dit maak nie saak nie.



Een van die studente saam met die divemaster













is moeilik om te besluit wat wys ek en wat los ek




kyk hoe kruip hy weg









die vis lyk nie verniet giftig nie, sy penne is giftig




# 2 vervolg


Meraai vannie Baai

Jy kan maar alllles wys Stoffel. Ek geniet en waardeer!  :icon_biggrin:

PM

Pragtige fotos AB.  Ek sal later na die ander kyk.  Hier waar ons nou is neem dit minute vir 'n foto om oop te maak.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Dit bly maar asemrowend mooi.  Skoon 'n ander wêreld! 
Om te weet is om te verstaan.