• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek is ook met brandewyn gedoop...

Started by Angelica, March 16, 2015, 06:45:13 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

..  :laughing7:
Se my Ma nou vir my dat toentertyd is klein babatjies se koppies altyd met 'n bietjie brandewyn ge-pat-pat net nadat hulle gebad is.
Hoekom? vra ek.
Nee, ek weet nie, se sy.   :dontknow:
Ons het beslis lekker gesnoes na daai doppie... :sleepy1:

Het julle 40's en 50's babatjies ook 'n slaapdop gekry? 
elle

PM

Ek glo nie, my ouers was te arm vir "slaapdoppies"   :icon_biggrin: 
daarom maak ons nou op daarvoor. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

nog nooit gehoor nie, wonder hoekom? maar ek is seker dit sou vir lekkerslaap wees   :sleepy2: 
adéle  :grommit:

Angelica

elle