Author Topic: Gevulde Botterskorsies...  (Read 4192 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Gevulde Botterskorsies...
« on: February 25, 2015, 07:49:35 PM »
Hierdie een is low budget en vegetaris en heerrrlik.  Maar, as jy 'n bietjie mince kan bekostig, kerrie dit en gebruik dan. 

Botterskorsie wat jy halveer en die pitte uithaal.
Draai toe in foelie en bak tot gaar.

Gaar bruinrys.  Ek gebruik altyd Woolies se 7 Grain Rice. Dis amper gaar, kort net bietjie gestoom in die mikrogolf.
Keker-ertjies
Rosyne
Bietjie kaneel
Olyf olie
S&P

Meng al die bestandele en skep in die holtes van die gaar botterskorsie.  Ek gooi sommer kaas bo-oor en miskien 'n brand-dingetjie.
Bak weer vir ongeveer 15mins tot mooi bruin.

Verorber.

elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10693
  • Gender: Female
Re: Gevulde Botterskorsies...
« Reply #1 on: March 05, 2015, 10:15:20 AM »
Keker-ertjies.  Is dit chick peas?

Dit klink heerlik en sommer 'n maaltyd op sy eie. 
Ek sal natuurlik vir die baas maalvleis byvoeg.   :angel7:

Om te weet is om te verstaan.