• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

skaaf weer aan hierdie een

Started by Fransi, June 17, 2011, 10:06:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

 :hello:

PM

Dit is baie mooi geskryf.  Weet nou net nie hoe gaan ek die knop uit my keel uitkry nie!   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Dankie PM. Hierdie enetjie lĂȘ nogal na aan my hart, omdat dit een van die min en eerste stories is wat ek wel voltooi het en daarna bly skaaf en skaaf het. Die oorspronklike weergawe het ek in my Eerstejaar geskryf, maar ek het nie geweet hoe om dit te laat eindig nie. So 'n jaar of wat terug (dink ek) het ek uiteindelik die slot kon skryf.

PM

Ek is mal oor sulke diep verhale waaraan 'n mens soveel konnotasies kan heg.  Die leser kan regtig sy verbeelding vrylaat.  Sodoende maak die leser, tot 'n mate, tog die verhaal sy eie. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Ek hou ook van stories wat effens kinkels het en 'n mens laat nadink of wat bv. oop eindig. Ek dink die Duisters is veral lief om die oop einde/slot  te doen.