• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

see voëls

Started by AB, August 05, 2014, 09:58:20 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

intussen so paar voëls afgeneem.











was by die see ander dag om te probeer galjoen vang. Het darem 2 gekry en so paar vere ook afgeneem.

Fransi

Ongelooflik! Jy het regtig 'n oog vir briljante foto's.

Angelica

elle

AB


PM

Hier kom ek ook nou aan, amper soos mosterd na die maal.  Baie dankie AB.  Pragtig soos gewoonlik. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

groot plesier en dankie PM. Lyk my dis alweer tyd dat ek veld toe gaan vir fotos neem.