• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Alfabet-gestrem??

Started by Angelica, April 16, 2014, 07:07:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Hoor ek gister die ander een in die kantoor se sy is 'alfabet gestrem'.
(Dog ek, ja ek kon sien jy kan nie ordentlik file nie, ook nie spel nie.    :angel12:)
Is dit 'n mini-disleksie ???
 
elle

AB

voel  my soms of ek daaraan ly.

PM

Mense wat disleksie het sal alfabetletters omruil, soos byvoorbeeld die d en b, maar ek weet nou nie so mooi of dit 'n "gestrem" of "gelui" is nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

PM,  haal ek 'n 'S' tussen die 'M'-e uit, onder andere.
Wat snaaks is, is dat sy die baas se files perfek alfabeties in die laai kon sit, maar my filing word net ge-file.  :evil5:
So, ek dink dit is soos jy se: 'gelui'.
Dan doen ek dit sommer self.
elle