• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Alledaagse dinge is nietig....

Started by Angelica, April 12, 2014, 08:21:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

.... as jy gekonfronteer word met Dood.
Gee jy werklik om of rooi en oranje pas of nie?
Laat my nou dink aan 'n dame in 'n rolstoel wat nie 'n kniestut wil dra (sodat sy self oor die weg kan kom), want dit sal onder haar (o, tog so moderne garments en tjol) klere wys.  Sy sou 'n groter nommer broek moes koop sodat sy die stut kan dra.... WTH!!!  Ek walg oor sulke ydelheid.
Terwyl my bekommernis is of Lewe gaan seevier oor Dood.
elle

Naas

....................................
Ek het nou die Post reply  oopgemaak en toe besef ek weet nie hoe om te troos nie want ek lees ook my seer tussen die lyne.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Onder soveel hartseer en druk behoort 'n mens nie te bekommer oor wat pas by wat nie.  Ek sal liewer 'n kniestut dra voordat ek 'n oorlas vir ander is.  Elke ander mens hanteer maar sy eie smart op sy eie manier. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

elle