• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

posman

Started by AB, March 02, 2014, 05:55:09 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

"Guess what I heard today?" a man says to his wife.

"What, hon?" she asks.

"The mailman has seduced every woman on our block but one."

"Huh," his wife says, "I bet it's that stuck-up Phyllis
next-door."

Fransi


Jeannedarc

ohh dearie me, what a devious hubby -  :angel8:

Angelica

He heeee...
Hoekom het die posman en die melkman altyd so baie luck?
elle

AB

Quote from: Angelica on March 08, 2014, 05:11:31 PM
He heeee...
Hoekom het die posman en die melkman altyd so baie luck?

oor hulle die afelwering doen na die man al werk toe is en die kinders skool toe is.......goeie ure om daai werk te doen.

Angelica

Nee, die melkman kom voor die man van nagdiens af kom... Ek hoop hy sit 'n ekstra litertjie melk neer.
En die posman kom as die man die week dagdiens werk.
elle

AB

Quote from: Angelica on March 10, 2014, 06:56:42 PM
Nee, die melkman kom voor die man van nagdiens af kom... Ek hoop hy sit 'n ekstra litertjie melk neer.
En die posman kom as die man die week dagdiens werk.

maak sin ja, ek wonder net of die 2 manne sal kan uithou en by hou om die hele buurt se vroue gelukkig te hou.

Jeannedarc

Mmm, I was under the impression that the postman always come twice  :`ip2: