• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ys en Oorpyn...

Started by Angelica, February 28, 2014, 07:02:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Die locum kla van oorpyn in die middae..
Dog ek, dis daai ge-ysde aanmaak koeldrank wat jy so heeldag eet.  Heeldag, liters van dit.
Girts-girts-girts en dan skud sy die plastiek bottel en dan druk sy die bottel dat dit klap en girts-girts-girts weer tot vervelens toe!!!    :angel12:
Voor pasiente en terwyl sy met die baas praat...
Kan dit die ys wees? 
elle

PM

As sy dit heeldag voor my doen sal dit beslis oorpyn veroorsaak.   :evil6:

Ek glo dit kan die oorsaak wees Els. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

elle