• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM Verjaar!!!

Started by Angelica, February 22, 2014, 06:58:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

 :occasion5: :occasion16: :occasion13: :occasion15: :drunken_smilie:
Tjorts!!!

PM het verjaar!!  Die 16e al!
Baie geluk, ou maatjie
Baie geluk, ou maatjie
Baie geluk, ou ma - a - a- tjieeeeeeeee   :occasion14:
En ons se almal so
Ja, ons se almaaal sooooooo!!! :wav:

Hiep, hiep, hoeraaa.

Het jy lekker dag gehad??
elle

PM

Dankie matertjie.  Dit was 'n heerlike dag, stil in die bos met baie gebrekkige opvangs. 
Ons het ook lieflike, broodnodige reën gehad en dit was die kersie op die koek.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Oeps, weer laat. Baie geluk!

PM

Niemand is ooit laat om my geluk te wens nie Fransi.  Ek verjaar tot die laaste ou van hom/haar laat hoor het!   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi