• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

blomme

Started by AB, October 17, 2013, 05:10:46 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

wit cynaroides




die is een of ander australiese protea. Banksia coccinea


en hier is hy in makro afgeneem







roos uit my vrou se tuin


AB

die een nou die dag hier op die plaas afgeneem.


PM

Og maar dit is pragtig verby!  Ek sal nooit die bos proteas vergeet wat jy vir my en Trappies gegee het nie.  Dit was die hoogtepunt van ons besoek!  Mag ek maar weer dankie sê? 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Ek idnk ook hierdie laaste foto is 'n pragtige blom. Ja hulle is nou in vol blom. Gister het die Skool vir Dowes hier 'n bos van 25 kom koop en die vrou wat hulle kom haal het was in vervoering toe sy sien hoe mooi lyk 25 blomme bymekaar. Was my plesier om vir julle blomme te gee. As julle weer in blomtyd hier verby ry en draai kom maak gaan julle weer blomme kry.

PM

Baie dankie AB.  Dalk volgende jaar.  Ons sal maar sien waarheen lei die paaie ons. 

Die natuur is so wonderlik.  Net waar 'n mens kyk is juwele soos hierdie en die voëltjies en soveel ander mooi dinge.  Jy is ook 'n juweel! 
Om te weet is om te verstaan.

AB

ja PM dis soos iemand wat my vertel het suid wes is nie vir hom mooi nie maar wel indrukwekkend. ek seg weer orlas sal jy iets mooi raaksien jy moet net jou oë oopmaak. Ja orals behalwe op sommige plekke in sommige stede en dorpe.

PM

In daardie stede en dorpe krap 'n mens dikwels die sout van die aarde uit AB.  'n Ou delf dikwels diep om 'n ongeslypte diamant uit te grawe.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

AB


Angelica

elle

AB

tel dit onder blom of voël


AB


PM

Ek sou seg vogeltjies.  Jy kan dieselfde rose afneem uit 'n beter hoek en dit dan onder blomme plaas.   :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.