• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Boererate en verbruikers wenke

Started by Terry, October 17, 2013, 01:14:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hier is 'n skakel na 'n baie oulike samestelling van boererate, wenke en sommer net raad vir alledaagse dinge wat ons doen.

My wenk: gaan kry vir jou 'n lekker koppie warm rooibostee en kom lees dan, dis lekker lank, maar baie interessant!

http://www.puk.ac.za/opencms/export/PUK/html/fakulteite/natuur/sesd/Boererate_x_Verbruikers-wenke.pdf


PM

Goeiste, dit is werklik baie oulik.  Daar is omtrent 'n wenk vir enigiets onder die son.  Baie dankie vir die deel Terry.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.