• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Sop is in die sop sonder sop so hier is een van Willa se kombuis :-)

Started by Ah Willa, February 19, 2012, 02:22:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Dit kan ook as voorreg bedien word - of die hoofmal met heerlik tuisgebagte vars brood en botter ......  :coffee2:

1 blikkie coconut milk
1 cup a soup - Potato and Leek flavor - of white onion
4 groot artapels geskil en in blokkies gesny
na smaak : vars danja, sout, kerrie en bietjie borrie vir n mooi kleur.

Kook artapels sag en mash
voeg coconut by
vul die coconut blikkie met water x 3
voeg cup a soup by (los dit maar eers in 'n koppietjie op)

en siedaar ... binne 20/30 minute 'n heerlike bord sop!

lekker smul
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Dit klink maklik en heerlik.  Sal dit beslis probeer.  Dankie Wils.
Om te weet is om te verstaan.