• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Waar kuier julle die lekkerste?

Started by PM, July 13, 2016, 07:37:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Vertel vir my waar is julle gunsteling kuierplek.  Saans, bedags, vakansietyd?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

E kuie nie eintlik nie, maar my gunsteling tyd is 3uur want dan het ek klaar by die kollege gekuier en kan ek huis toe gaan.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ons kuier graag by Tsitsikama.  Ongelukkig is dit duur en ons moet lank spaar. 
As ons enige kans kry gaan ons graag Kaap toe. 
Ek kuier graag.  Almal wat my ken weet hulle is altyd welkom vir 'n dop en 'n tjop. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek kuier enige plek lekker, as dit nie lekker is nie gee ek pad of ek maak dit lekker.

die see, veld, berge, woestyn, ( ok die minste lekker in die stad en 2 de minste lekker in die dorp)