• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ou Tante Ella doen haar Meesters...

Started by Angelica, November 06, 2013, 08:26:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

... of so voel dit vandag.
:icon_study:      :icon_scratch:      :book1:

Jitte, ek word nou te oud vir al die nuwe systems en Pro-weergawes van systems.  
Maar ons beur voort.

elle

PM

Daardie "systems" laat my ook baie ongeletterd voel.  My kanse om my meesters te doen is nul.  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.