• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ingelegte perkes as extra happies

Started by Ah Willa, June 21, 2012, 08:27:00 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Ah Willa

Ek het altyd ingelegte perskes bedien met opgeklopte room (met 'n tiksel vanilje en versiersuiker) - dit maak 'n heerlike extra happie tussen die sout van die braai kosse - wors/vleis gewoontlik besout en bespice  :toothy4:

Sondag het ons Vadersdag gaan hou by Andre se pa ... Andre en sy boet het gebraai - skaap vleisie en worsie


toe kry ek weer 'n Hilda-moment (die vroutjie van 7de laan ... ek maak soos sy ... ek probeer dit en dat sonder 'n resep - dis hoe hierdie perske happies begin het)

blik perskes en vars room ... maar die keer klop ek toe die room op met 'n telepel kerrie (mild) en 'n lepel suiker .... wat 'n heerlike variasie ... probeer gerus ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Wie sou nou kon glo dat kerrie en room en ingelegde perskes by mekaar pas? 
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Die wenkbroue het vir my gelig ... maar na die eerste hap en almal gesmile en almal het tweede en derde helping geneem  :notworthy:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ek glo jou nou.   :icon_biggrin:  Jou slim kjênd.   :icon_salut:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

het so groente gereg wat ook nou baie gewild word ... en eers het die wenkbroue vir my gelig ha ha .. ek sal dit daar by die eenpot disse gaan deel  - alhoewel jy verskeie potte gebruik maar op die ou ende need een bak :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w