• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

model vliegtuie 2013 nr 3

Started by AB, November 01, 2013, 06:03:42 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

hiers nog vir die wat wil kyk



hy glo ook vir verkeerdom vlieg











maak rook









laat die springers inklim





model jet engin















PM

Baie goed gedoen.  Dalk noem jy iewers wat so 'n vliegtuig of helikopter 'n ou uit die sak kan jaag. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on November 02, 2013, 10:18:57 AM
Baie goed gedoen.  Dalk noem jy iewers wat so 'n vliegtuig of helikopter 'n ou uit die sak kan jaag. 

Dit kan wissel van seker so R500 na R1000 tot R250 000 dalk.

PM

Hier is Gerhard se webwerf van die produkte wat hy het.  http://www.modelsandall.co.za/
Sodra dit oor 'n sekere bedrag gaan bestel die ouens en hy bring dit in. 
Hy het ook 'n hersteldiens met parte vir die ouens wat 'n ongelukkie gehad het. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi