• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

model vliegtuie 2013 nr 2

Started by AB, November 01, 2013, 05:56:02 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

nog fotos van die vliegtuie










Jumping jack is die vliegtuig waarmee die valskerm springers opgevat word.




sukhoi .... russiese veg vliegtuig


daar word soms erg gewerk aan die vliegtuie


















die helikopter pilots glo die idng moet onderste bo gevlieg word....net omdat hy kan.




start hom nou





hier is jumping jack oppad met sy vrag springers












mik vir die kol as jy wil skiet




hier gaan hulle alweer




oops


PM

Baie dankie AB.  Dit is pragtige foto's en ek lief die "valskermspringers".   :icon_biggrin:

Dit is 'n kuns om daardie goed onderstebo te vlieg. 
Om te weet is om te verstaan.