• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

model vliegtuie 1

Started by AB, October 31, 2013, 10:48:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ek het verlede saterdag weer die goed gaan afneem en heelwat meer kiekies geneem, 2245 in totaal en dit uitgesoek en minder gemaak na 275.
Weet nie of julle weer wil kyk nie. Sal so paar plaas om te hoor of julle weer nuwe kiekies daarvan wil kyk.
Ek het dit laas onder algemeen geplaas maar nou by fotografie.

OP worcester se vliegveld het my buurman so lekker groot byeenkoms gereël van die vliegtuie en my gevra om paa rkiekies te kom neem.

Hier die buurman en sy seun wat jeuk om die dag lekker te vlieg.



mense maak seker dat hulle toerusting reg is



staan die vliegtuie gereed



iets van alles



oud en jonk was daar





vliegtuig waarmee sweeftuie opgetrek word









liewe heksie op haar besem











Naas

Eendag as ek groot is. Ek gaan gereeld by Fisantekraal kyk as hulle daar vlieg. Wou nog altyd 'n loods word maar my ogies kyk nie so lekker nie toe wil die lugmag my nie vat nie.
Self het ek nie geld nie.
Jy moet laat weet as die manne weer so byeenkoms het. Ek sal graag wil kom kyk.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

AB

komende naweek is 'n byeenkoms op malmesbury, maar nie so groot soos worcester sin nie
stellenbos en iewers in di ekaap is ook lubs wat af en toe so iets aanbied.

PM

Ons oudste bemark ook modelvliegtuie.  Dit is 'n kuns om die goed te vlieg.  Jy kan gerus nog foto's plaas, ek geniet dit.
Om te weet is om te verstaan.

AB

daar gaan nog fotos kom gee net kans. ek gaan net nie almal opsit nie