• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Witsous

Started by PM, March 30, 2011, 05:50:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Witsous

5 ml Botter
100 ml Meelblom
500 ml Melk
Sout en peper na smaak

Metode

Smel botter in pot oor matigge hitte.
Roer meel in botter.
Voeg 'n klein bietjie melk op 'n slag by.
Roer goed.
Voeg weer melk by en hou aan met roer.
Sodra al die melk bygevoeg is laat prut vir 5 minute.
Voeg sout en peper na smaak by en roer deur.
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Ek gebruik hierdie basiese resep om lekker kaassous te maak.  Doen als dieselfde as hieronder en teen die einde meng jy 2 koppies gerasperde cheddar kaas in.  Die kaas gaan dan die sous bietjie verdik, dit is wanneer jy nog melk of room kan byvoeg.

Ons gebruik hierdie sous gewoontlik bo-oor gekookte broccoli met gerasperde kaas en sit dit vir paar minute in die oond.  Altyd 'n groot wenner.