• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

AB gelukkige verjaarsdag ou maat

Started by PM, September 27, 2013, 10:13:17 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Mag jou nuwe lewensjaar net vol vrede, vreugde en gesondheid wees.  Ek wens vir jou dat al jou wense sal waar word.   :love7:
:occasion14:
Om te weet is om te verstaan.

AB

Baie dankie. EK oefen solank vir die verjaardag. My ma het vertel ek is ook op daai dag gebore, ek kan nie onthou nie maar ek glo nie sy sal vir my gejok het nie.

PM

Ek hoop jy het 'n heerlike dag gehad vol bederfies. 

Nou ry ons terug Pretoria toe, slaap halfpad oor en sal Sondag tuis wees.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Happy Bday, AB..... :occasion13: :occasion16:

Hoop jou dag was fabulous!!
elle

AB

Baie dankie julle......maar dis eers woensdag 2 oktober.

PM

O goeiste, nou verstaan ek wat oefen jy.   :bootyshake:   Ek sal gaan kyk of ek dit kan regmaak op die kalender. 
Ook maar goed dat ek dit vroegtydig geplaas het, want Dinsdag is ek weer op die pad.   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Baie geluk liewe mater. Mag daar nog vele wees  :toothy4:

Fransi


Angelica

Nou ja, vandag is Woensdag die 2e Oktober en AB VERJAAR!!

:occasion18: :occasion13:
elle

AB

baie dankie julle, ek het die dag oorleef.