• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

sneeukyk september 2013

Started by AB, September 22, 2013, 08:44:45 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Ons het  op die ingewing van die oomblik gaan sneeu kyk in Ceres omgewing.
Sou eers Somerset Wes toe gaan maar vinnig van besluit verander en Ceres se kant toe gery met die hoop om iets wat soos sneeu lyk en voel te vind.
In Mitchells pas is hierdie mooi water te sien:





Deur Ceres gery en net voor die afdraai na Swaarmoedpas het ek 'n paar foto's geneem.











Sneeu langs die pad by die kersieplaas.



Kersieboord wat nou so staan en oor 60 dae word daar kersies geoes.



Die foto is 11 uur in die oggend geneem. Toe het baie sneeu reeds gesmelt. Toe ons 12H30 weer hier verby is was dit groen, al die sneeu weg.





Dit het tot die oggend 6 uur daar op die werf gesneeu.








Nader na die berg toe





sneeufontein













Die wit strepies is sneeu wat val. EK wou dit so afneem en toe vergeet ek om nog 'n foto te neem met vinnige sluiterspoed.



Nog hoër in die berg op.









word vervolg

Fransi


PM

Baie mooi.  Is dit maar al foto's?   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

AB

daar kom nog baie ek sukkel net om hulle gelaai te ry op photobucket

PM

Goed, ek sal maar geduldig wag.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on September 24, 2013, 08:51:40 AM
Goed, ek sal maar geduldig wag.   :love7:
ek het hier bo 'n paar ingesit