• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ons gaan see toe...

Started by Angelica, September 19, 2013, 07:26:26 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek weet nie met watter rivier-in-vloed ek gaan wegspoel nie, maar ek gaan see toe!!!
Jitte, en ek het nie eens vlerkies om mee te swem nie.
elle

Fransi

:-) Ons was jare gelede laas by die see. Ek glo vas dat ons ook weer die see sal ruik, haar buie voel en haar skulpgeskenkies kan optel.

Geniet dit!

PM

Ek lief dit ook om skulpies op te tel.  As jy vroeg-vroeg op Blouberg se strand gaan stap kry jy nog so nou en dan 'n mooi skulpie.  Jy moet net vroeg daar wees, voor die "oesters" jou voorspring, want hulle maak skulpe bymekaar vir die winkeltjies. 

Els, jy moet maar aan 'n tak vasgryp sustertjie.  Ons hoor julle verspoel en Tafelberg wil nog sneeu hĂȘ.  Daar bo in die Transvaal vrek die ouens van die hitte en hier is dit alweer koel en bewolk in Beaufort Wes.
Om te weet is om te verstaan.