• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Net God en jyself...

Started by Angelica, August 25, 2013, 10:51:34 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Net God en jyself weet wie jy werklik is, wat werklik binne jou is.
Jy kan jou maskers opsit bedags, maar saans as jy jou deur sluit en jy jou masker afhaal, kom die werklik JY na vore.
elle

PM

Jy is heeltemal reg EllĂ©, niemand weet wat werklik in 'n ander se kop en hart aangaan nie.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Dit is soooo waar. Soms is ons optrede vir ander duister en word dit helemal verkeerd verstaan omdat niemand agter die oorlewings-skerm wat ons dra, kan sien nie.