• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Baie welkom Carina

Started by PM, September 01, 2013, 02:44:07 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek hoop jy sal gou tuis voel en saam gesels en skryf.  Vertel vir ons 'n bietjie meer van jou asseblief. 
Indien jy enige hulp nodig het help ons graag.  Jy kan net hier kom vra. 

Hartlik welkom. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Welkom Carina. Is jy die carina wat ek ken of nie?