• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

2013 toer oppad huistoe 2

Started by AB, August 24, 2013, 07:56:21 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Steeds op die pad tussen Gobabeb en die grootpad.
Ons ry by ou myn bedrywighede verby. Al wat oorgebly het, is 3 geboue en klomp gate in die grond.



Dit is die uitsig by die venster uit, sjoe dit kan erg raak as idt elke dag dieselfde lyk



Het gemsbokke ook daar raakgeloop.



Toe vat ons weer die pad.



oor die Zebrapan



Hier is 'n windpomp wat die diere water gee.



Ons het in die verte Gemsbokke, Volsruise, een jakkals en klomp zebras gesien, nie op die foto te sien nie.




Die een trop zebras het langs die bakkie gehardloop





Alweer die steenbokskeerkring vogens die GPS, hier waar die groterige wit klip staan, gemik in die rigting van waar Piet sit.





Alweer volgens die GPS waar die steenbokskeerking loop, hier waar die swart paal in die stukkende draadheining staan.







Ek het op die GPS kaart gesien dat die bord wat die steenbokskeerkring aandui langs die C14 pad, is 3,7 km te ver suid geplant, dit moet noord van die Gaub pas wees.




PM

Jy het seker jou kamera se tydskakelaar gestel vir die laaste foto, ek glo nie daar was 'n voetganger wat julle kon afneem nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB

daar het nogal 'n man stilgehou wat sleg engels praat, ek het hom afgeneem en hy vir ons.

Meraai vannie Baai


AB

ek seg weer, elke deel in die natuur het sy eie mooi in hom. alle plekke is vir my mooi behalwe sommige plekke in sommige stede en dorpe.

Meraai vannie Baai