• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

2013 toer oppad huistoe 7 canon roadhouse 1

Started by AB, August 29, 2013, 02:50:51 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Hier gaan ons meer prentjies kyk as gesels. Die wat oud genoeg is al dit meer waardeer as die jonger mense.

So stop ons by Canon Roadhouse oppad na die Canyon. Hulle adverteer langs die pad 'n lekker burger vir R65 en dis hoeka middag ete en ons is hoeka honger.
Binne is die plek versier met 'n tema van ou dae rygoed en wat daarmee gepaard gaan.
Kan ook aandenkings daar koop.

Buite is ook so paar ou rygoed uitgestal.



Peet bewonder hom aan die ou kar wat so lekker vryplek was in die inry teaters.



Baie van ons het al vergeet hoe lyk die ou nommerplate.









Ons het 3 burgers bestel en terwyl ons wag die plek bekyk soos skoolkinders wat niks gewoond is nie.
Gelukkig was daar min mense en ons aperigheid het nie vreeslik aandag getrek nie.

Selfs my omgewing is daar verteenwoordig deur 'n nommerplaat wat seker iewers langs die pad afgeval het. Daar is 'n groot kroeg en klomp nommerplate so al om geplak.







Wie onthou nog die PRINCE bakkie



Die ingang na die mans toilet. As jy hier nie welkom voel nie is dit jou eie skuld.



Wonder nou nog wie of wat is dikke linde.



Die dames word ook ordentlik welkom geheet by hulle toilette.



Lnaklaas 'n sigaret advertensie gesien.



Hier het ek ook tuis gevoel met Johan Deere.







Iets vir die motorfiets manne (en vroue) ook






sou seker op vandag se paaie chaos wees as een nog so wys om te draai. Ek onthou nog daai draai pyle, toe was daar nog min rygoed op die pad.



Fargo



Dit was seker 'n "get away car" in 'n fliek.



word vervolg

PM

As ek dit nou nie mis het nie is "dikke linde" 'n plek waar jy jouself kan verfris of versorg. 
Baie interessant.
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on August 30, 2013, 08:17:21 AM
As ek dit nou nie mis het nie is "dikke linde" 'n plek waar jy jouself kan verfris of versorg. 
Baie interessant.

moet seker iets in daai lyn wees ja.

Meraai vannie Baai

Ek sal moet bakkie soek, Outop se bekkie gaat kwyl!!