• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kos uit Amerika

Started by Terry, August 22, 2013, 11:19:09 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Is Amerikaanse kos een van jou gunsteling kosse?  Kom deel asb hier jou ervarings en resepte oor Amerika se kos.

PM

Amerika is bekend vir hul vleistanne en hamburgers.  Hulle gooi sulke groot biefstukke op die vuur.  Hmmmm.
Om te weet is om te verstaan.

AB

wat ek van amerikaanse kos hou is 'n lekker stuk bierfstuk.....as dit ameikaanse kos is.

wat ek nie van amerikaanse kos hou nie is "slap chips"ek hou meer van die belgiese of franse manier van skyfies maak, dunner gesny en beslis nie slap nie maar styf en effens krakerig

PM

Myne kan styf wees, dit moet net nie kraak nie!   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.