• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Veels geluk liefste Forummoeder

Started by Meraai vannie Baai, February 15, 2017, 11:13:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Mag die jaar en al die ander wat jou geskenk word net die mooiste dinge inhou matertjie  :notworthy: :hello2: :icon_salut:
Veels geluk!

PM

Baie dankie Raaitjie.  Ek sak my kop in skaamte dat ek hierdie plasing gemis het. 
Ek waardeer dit opreg. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Alles reg mater. Ons verstaan hoekom. Sterkte en dink aan jou hoor.  :love7:

PM

Dit gaan sommer stukke beter met my.  Ek kry ook elke dag nog 'n varkie wat ontsnap het.  Ha-ha. :snorting:
Om te weet is om te verstaan.