• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kleine biekie stilwees

Started by Meraai vannie Baai, July 01, 2013, 06:26:02 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Liefste maters, ek gaan vir 'n kleine rukkie net weer bietjie stil wees. Op die oomblik voel my voete half lam en die gemoed oorvol. Die ouens wat my ken, weet ek speel soms wegkruiper met myself as dinge knaag, maar spring altyd weer 'pick-a-boo' ergens uit  :icon_biggrin:

Fransi

Ons sal jou mis, maar neem al die tyd wat jy benodig om deur die nuwe teleurstelling en bang te werk.  :love7:

PM

Raaitjie neem gewoonlik nie te lank voordat sy  :smileinbox: pick-a-boo nie. 
Solank jy net weet dat ons hier is as jy 'n skouer nodig het matertjie.  Hier is my mou solank!  :love7:
Om te weet is om te verstaan.