• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Skrywers

Started by PM, June 22, 2013, 10:18:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Die skrywers se name sal nie noodwendig in dieselfde volgorde wees nie, maar dit is hoe dit nou lyk.  Maak asseblief seker dat jou naam en van reg geskryf is. 

Skrywers

Naas Breytenbach
Meraai vannie Baai
Jannie Rossouw
Fransie Nieuwoudt
Elsabé Ferreira
Louis Kriedemann
Piet Magriet  (PM)
André  en Willa Truter
Ans Botha
Jeanne D'Arc
Anna-Marie  van Jaarsveld
Adéle Theron
Cornelis Roelofse
Marius Buys
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Myne is doodreg, PM>
elle

Fransi


PM

Ek het so op die van gekonsentreer   :icon_biggrin:  spel skoon jou naam verkeerd, maar dit is net 'n "breinfoutjie", in die boek is dit reg!  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina


Fransi


PM

Dankie juffrou Gawie. 
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc


PM

Jy kan bly wees ek verstaan Frans, anders het ek gedink jy bid vir pouse!   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.