• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

munitoria

Started by Jeannedarc, July 08, 2013, 10:47:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

at last! the horrible munitoria was blown to bits and pieces. now i can see the little kopje from my office window and if i use binocs i might just see a lion or tiger in the zoo.

PM

Hoe lank dink jy gaan dit neem voordat hulle dit weer toe bou?
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

o nee hulle gaan mos nou tswane house daar bou - klaarblyklik so 'n glas monstrosity

Meraai vannie Baai

http://www.youtube.com/watch?v=4MdjWHJa2OM&feature=share

Moes ek ook eers gaan loer en heerlike verrassing toe ek Afrikaans hoor  :icon_biggrin:


Jeannedarc

het jy die afrikaans op youtube gehoor?

Meraai vannie Baai

Yep. Sit ek pennetjie orent toe ek die amper vergete suiwer Afrikaanse aksente hoor met so ewe "Daar gaat hy!" My so verluister dat ek amper die toneel in die agtergrond gemis het :toothy4: