• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ontbreekte liefde

Started by Trapsoetjie, May 10, 2011, 03:28:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Ontbreekte liefde

'n Gevoel wat in my opwek,
laat by my geen gebrek,
in skaamte laat ek my hoof sak.
Die mensdom is 'n wrak.

Waar het die gevoel dan verdwyn,
of was dit nog al die jare 'n skyn?
Dit laat in my mond in smaak van brak.
Geweld word gepleeg met gemak.

Sien wat julle doen of is jul oë dof?
Dit gaan in jul gesigte om plof!
Ek is klaar verniel met geen siel.
Julle maak van hom 'n spieël,

beeld van my, gevaarlik – waarsku!
'n dubbel is altyd swakker.
word wakker! - Maak reg!
Liefde is al wat ons eindlik voor veg.


Naas

Pragstukkie Vriendin. :hello2: :headbang: :icon_salut:
Die regte vorm van omplof is "ontplof" Maar vir dood wil ek eerder die waarna werwys word sien om plof dat hulle val in die stof.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Trapsoetjie

 :wave: Dankie Naas, Bloos ek nou!

:angel12:

PM

Pragtig Trappies.   :icon_salut:  Dit is heerlik om weer jou vuurwoordwerke te lees.  Hoop jy kry 'n tydjie om by die strukture ook uit te kom.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

adele

jy mag maar dig, elke woord is reg gekies. mooi!

:grommit:
adéle  :grommit:

Trapsoetjie

Hallo Adéle, bly om jou hier raak te lees. Hierdie een is een van die baie min wat ek ooit sal plaas waar ander dit kan lees, want dis 'n stukkie waarheid van my wat ek gebruik het.

Dankie julle, dit beteken vir my baie.