• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Baie welkom Woestynkind

Started by PM, June 26, 2013, 02:19:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie hartlik welkom hier by ons Woestynkind.  Spring orals in en maak jouself tuis.  Indien jy enige hulp nodig het, kom vra sommer hier, jy is welkom.   :bootyshake:  (Dit is PM wat die forumdans doen.)   :icon_biggrin:

Hier is 'n kort bekendstelling van Woestynkind. 

Ek is 'n jong joernalis van Namibië se Afrikaanse koerant, Republikein. Ek het 'n passie, 'n hartstog vir my taal, vir skryf en wil vreeslik graag van ander leer en eendag hopelik iewers in die skryfwêreld kom. Ek droom daarvan om te skryf vandat ek nog klein is. 
Ek het in Potchefstroom kommunikasiekunde studeer, my honneursgraad in 2010 voltooi en 'n Suid-Afrikaner getrou.

Woestynkind, ek het vir jou 'n eie plekkie geskep waar jy jou skryfwerk in kan plaas, ons sien uit daarna om jou werk te lees. 
Om te weet is om te verstaan.

Terry

 :wave:  Baie welkom Woestynkind..

Fransi


Meraai vannie Baai

Kaggelvuur verwelkoming vir jou Woestynkind. My plek geboek vir jou woorddisse wat jy vir ons gaan voorsit :notworthy:

Ah Willa

 :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav:
by gebrek aan woorde, maak ek 'n vreugdevolle hallo wave
:wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav: :wav:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w