• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nie verdwyn nie hoor!

Started by Meraai vannie Baai, June 12, 2013, 01:36:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Haai ouens net gou laat weet, ek het nie van die aardbol af verdwyn nie. Ons het heerlike lang naweek gehad en onse kinders het kom kuier. Intussen was daar nog 'n besoek aan die hospitaal in die stad om die nuwe kardioloog te sien.

Sniksnik. Nog steeds geen antwoorde oor die ontstaan van alles nie. Elke spesialis het sy eie denkwyse en diagnose. Niemand steur hulle aan Outop en my sieninge oor die allergiese reaksie nie.

PM

Baie bly jy is terug matertjie.  Ja jong, al lê jy die bewyse voor hul voete nê!   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Bly julle is terug en baie sterkte. Ek wens ek kon vir jou 'n drukkie gee. Volg jou binnestem en jou lyf se stem. My vroeë hoërskooljare het ook so 'n moedelose, uitputtende geskarrel van dokters, behandelings en diagnoses gehad. Dit is nie lekker nie.  :love7:

Angelica

elle

Meraai vannie Baai

Dankie julle dierbare mensies! Ek waardeer. Ons is oppad na Meisiekind toe vir die naweek. Sal eers weer Sondag tuis wees. Geniet wat julle ook al doen die naweek en as julle reis, kom veilig tuis  :love7: