• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lyle's Golden Syrup..

Started by Angelica, June 15, 2013, 12:15:57 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Jeannedarc

as ek reg onthou kom die leeu karkas en die bye uit die ou testament - dit het iets met simson te doen - as ek reg onthou het hy die leeu ge-piets met 'n eselskakebeen en later toe hy weer daar verby kom, was daar 'n swerm bye in die karkas en vandaar het die gesegde wat ook op die blikkie staan ontstaan - out of the strong came forth sweetness. en ja lyle's kom steeds in 'n blikkie en is beskikbaar by die meeste supermarkte en is die lekkerrrrste goue stroop suid van die noordpool

adele

ja, blikkies lyle's stroop is nog te kry ... as daar voorraad oor is teen die tyd wat ek daar kom, kry dit gladnie hier oppi verlate vrystaatdorpies nie. maar lekker was nog nooooit iets anders nie.

:grommit: 
adéle  :grommit: