• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Bundel Insetsels Marius Buys - Koffie, dankie!

Started by Marius, June 11, 2013, 07:19:47 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Marius

Koffie, dankie!

Koffie~Kahve~Mocha~Java~Arabica'se
bitterboonwyn.
Jy, die geurig donker draaikolk met
herontwakening belaai.
Jy, die opkomson se grondlangs skyn,
wat nag verjaag en met "lig" hoop
saai.
O vriendskapmaker en geselsgenoot,
O laataandmater tot vroeƫ
smorensuur,
O vloeistofvreugde en opkikvennoot -
kom brug my muur met jou kaffeinnekuur!