• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die hoop beskaam nie

Started by Angelica, May 23, 2013, 06:09:58 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Die hoop beskaam nie

...nogtans bly ek hoop
dat tussen stil woestyne
daar 'n oase wag,
getooi in satyndoeke
met oë wat net lag.
Sagte hande wat my hart verstaan,
soen die lewe sag
en ek skenk ook geboorte
aan die liefde
                        wat so lankal wag.

©Cornelis
elle

Fransi


PM

Om te weet is om te verstaan.