• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nuwe ID

Started by PM, May 10, 2013, 10:19:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit klink vir my die regering is besig om alles weer om te keer.  Hulle wil nou ontslae raak van die ou IDboek.  Ons moet ons maar regmaak om weer in lang rye te staan en op te dok vir nuwe dokumente. 
Om te weet is om te verstaan.

Jeannedarc

ek sal maar na die *nd*&se ambasade gaan - dit sal seker vinnig daar gaan veral as mens genoeg palmghries gebruik. mens moet net onthou dat die palmghries die regte kl(r)euk het

Y

Hoe nou gemaak as 'n mens 'n gewaarmerkte afskrif van jou ID iewers moet ingee.

Maak jy 'n kloon van die kaart of 'n fotostaat?

PM

Ek verstaan van die minister dat die eerste kaart gratis is, as jy dit verloor en moet vervang kos dit R140.00.
Sy reken dit sal 8 jaar neem om die ou ID uit te fasseer. 

Y, ek dink daar is 'n rede vir die "smart card" se naam.  Dalk kan jy dit net in 'n masjientjie druk en voila! Jou banksake?  Wat nog?
Om te weet is om te verstaan.