• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Paar hartsteel oomblikke tydens ons toer

Started by Meraai vannie Baai, May 22, 2013, 02:47:28 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai






















Meraai vannie Baai

#1
Dan het dit tyd geraak om te loer wie het wat vir wie afgeneem  :icon_biggrin:


Ek was natuurlik weer vaatjierond gevoer en bederf :love7:



Outop het vir ons 'n heerlike kerriebredie gemaak.



Daar was ook 'n platbroodjie saamgeflans, wat mildelik in die sous
van die bredie gedoop was  :hello2:



Die oorskietgereg is toe 'bunny-chow-style' opgedis  :toothy4:



Elke oggend het ons heerlike ontbyt se geur, al wat kampeerder is
laat skarrel vir hulle eie repies spek, wors en 'n half dosyn eiers LOL.
My bord sal Outop homself nooit mee vergis nie (verdrink in die sous)



AB

mmmm heerlik lekker x 3, die kampery, die mooi omgewing en die kos. dankie

Meraai vannie Baai

Die vreugde van deel mos altyd deur joune en myne  :notworthy:

PM

En ek geniet die delery vreeslik.  Baie dankie Raaitjie, dit is werklik pragtige foto's en Outop is 'n wenkok.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

'n Ware voorreg om so te kan kamp mater en natuurlik is die bederwery my bonus  :love7: Die fotos met byskrifte wat eerste geplaas is, vorm deel van ons nuwe toerboekie.