• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nou mag jy stem

Started by PM, May 03, 2013, 08:09:10 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Suid Afrikaners wat in die buiteland is mag nou registreer om te stem in die volgende verkiesing. 
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Hoe wonderlik!  Is daar iewers 'n offisiele nuusberig oor dit?

PM

Dit was om die nuus op SAUK 2.      Nou weet ek nie of dit net vir amptenare is wat in die buiteland werk nie.  Dalk is hier iemand wat dit mooi kan uiteensit. 
Om te weet is om te verstaan.

Terry

Dit sal goed wees as iemand dit vir ons kan bevestig.  Dan kan ons al ons familie en vriende wat oorsee bly inlig hieroor.