• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ID foto's....

Started by Angelica, May 15, 2013, 09:27:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Ek lees van die jongman wat gebore is met slegs 'n regter oog.
ID foto's word geneem vir sy heel eerste identiteitsboekie.  Vorms en foto's word weggestuur en toe hy dit ontvang, is daar digitaal met sy foto gepeuter deur die slimkoppe by Binnelandse Sake en skielik het hierdie jongman twee oe. Jy kan duidelik sien dat daar gepeuter is met die foto.
Die ou is bitter ongelukkig daaroor.  Dit beteken dat hy nie sy ID kan gebruik om homself te identifiseer. En alles wat daarop volg.   :evil5:    :violent1:

Die skuldige slimkop sal nie opgespoor word nie.  Om die waarheid te se, daar gaan nie eens vir hom gesoek word nie.
elle

PM

Dit is nou 'n ding! Ek dink nie die ou wat daarmee gepeuter het is 'n slimkop nie en as hulle nou vir "slimkop" vang, wat gaan hulle met hom doen? 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Hulle gaan hom bevorder.
elle

PM

Hahaaa, natuurlik, hoe kon dit my ontgaan het.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.