• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

huismaatjie

Started by AB, April 16, 2013, 04:50:49 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

een van ons paar huismaatjies. die huis was skaars klaar toe trek 'n paar in.




Meraai vannie Baai

Oe genadetjie toggie tog!! Stoffeltjie ek is oorle meraai as die ding naby my kom  :icon_biggrin: Lieflike fotos van 'n liederlike kuiergas  :icon_salut:

PM

Hulle is mos onskadelik dan nie AB?   Eet al die goggatjies op. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Tog te pragtig.

Lyk of jy hom bietjie te naby afgeneem het. Hy "handsup"  :evil6:

:angel12:

AB

ja PM hulle is onskadelik. een het ons oudste seun gebyt toe hy so 4 of 5 was, jaag dokte rtoe en toe ons daa rkom is die huil verby. brand so soos bysteek en dan gaan dit verby. hulle vang heelwat motte en ander goggas.

ja trappers, was naby maar hy het reeds so gesit voor ek met die kamera kom hinder het.

Angelica

Lyk baie soos die bruin Knopie.  Geeftag.
Ek giggel nou so bietjie, want ek het bietjie geskrik toe ek af scroll en die gedrog sien.
elle


PM

Dankie vir die inligting AB, is altyd interessant. 
Om te weet is om te verstaan.