• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Voetjie Verf

Started by Terry, May 02, 2013, 12:51:11 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Terry

Hierdie was vir my so oulik, kon nie help om dit te kom deel nie.

As jy 'n babatjie het en dit wil probeer, moenie bekommerd wees oor die verf nie.  Hulle se jy moet waterverf gebruik wat glad nie skadelik vir jou babatjie is nie en dit kan baie maklik afgewas word.


PM

Ag dis te oulik.  Dankie vir die deel Terry. 
Om te weet is om te verstaan.