• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Verlang huis toe.

Started by PM, May 05, 2013, 09:19:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

As die verlange huistoe erg raak dan kyk ek maar na foto's.  Dit help. 
Om te weet is om te verstaan.

Y

Is hy alleen daar of is jy ook in um-tata ?

PM

Heerlik om jou raak te lees Y, ek het jou regtig gemis. 
Jy weet mos, ons tweetjies is aan die heup vas, ek gaan altyd saam as dit  moontlik is. Ons was Januarie en Februarie hier en het weer die 6de April terug gekom.  As alles goed gaan sal ons die 16de hier ry.  Tensy ek die boerpot wen, dan pak ek dadelik op!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.