• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ek besef met 'n skok...

Started by Angelica, April 28, 2013, 07:20:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

.. ek het my Boek 1 aan my vriend in Pennsylvania gestuur!! 
PM, het jy nog boeke?
Ek kan darem nie sonder een wees nie.  Nooit nie. 
elle

PM

Ek behoort nog boeke by die huis te hĂȘ, maar ek sal weer moet laat druk.  Die voorraad is nou baie laag. 
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

Dankie, PM.
Indien jy een in die tweede druk het, sal ek een neem.  Hou net eers vas, ek moet net eers besluit of ek meer as 2 van Boek 2 wil he.
Dan kan ek dit met een EFT betaal.
elle

PM

Gaaf, ek sal kyk wat daar is.  Dalk is ons gelukkig om teen die 20ste tuis te wees.  Het al geleer om drie weke by te tel en dit sal die 15de om wees.  Net vir die wis en die onwis.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.