• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Meeste mense op die forum

Started by PM, August 07, 2015, 01:44:56 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Die 5de Augustus 2015 was die meeste leserstal op die forum 61.  Dit is 'n rekord!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

O WOW! Dit is wonderlik mater!  :hello2: :notworthy:

Anastasia

Wat sou daartoe aanleiding gegee het?
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

PM

Ek weet regtig nie.  Hulle het dalk na dieselfde ding gesoek? 

Daar is beslis meer belangstelling.  Ek sien as ek op die forum is:  1 user and 15 guests. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek sien êrens langs ons pad was daar 474 besoekers op een slag hier.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Onthou daai ene! Dink nie ons gaan hom sommer gou verbysteek nie.

Naas

Wag net tot PM haar radio debuut gemaak het...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

Ek gaat dit wragentaggentag nie alleen doen nie.   :munky2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Jy sal 'fine' wees lief PM.  :`ip2: Hier is jou kans matertjie. Die forum is jou babatjie en hy wil nou begin gallop - lank genoeg gekruip.

PM

Ek wens ek het soveel vertroue in myself gehad.   :dontknow:   As 'n  mens in 'n ding is moet jy daar uit!  (Gelukkig is die ding  nie in my nie.   :color:  )
Om te weet is om te verstaan.