• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Liedjies uit die FAK..

Started by Angelica, July 26, 2015, 10:00:05 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Angelica

Soek ek nou na die woorde van oer-oue liedjies uit die FAK.
Sal seker moet google.
Dalk het die 2de-handse winkel af in die straat 'n FAK.  :icon_study:
elle

Meraai vannie Baai


Jeannedarc

You should be able to find an FAK at any Afrikaans primary school

PM

Laat ons hoor watter liedjies se woorde jy soek, dalk kan ons help. 
Om te weet is om te verstaan.